AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte hou massapatrollie
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Edenvale en Kempton Park het in samewerking met ADT, Mamba Sekuriteit, Top Sekuriteit, Fox…
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Edenvale en Kempton Park het in samewerking met ADT, Mamba Sekuriteit, Top Sekuriteit, Fox…
AfriForum se veiligheidstrukture in Pongola en Paulpietersburg het in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies in Port Edward, Munster, Palm Beach,…
Agt van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Nagenoeg 170 buurtwaglede, asook…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek meer as 5 200 mense regoor die land gemobiliseer tydens ’n nasionale gemeenskapspatrollie. Nagenoeg…
AfriForum-buurtwagte, die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), GE Response en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Bronkhorstspruit-gebied het op 6 Julie 2017 ’n kapingslagoffer wat ontvoer…
AfriForum-buurtwagte en ander veiligheidstrukture het gisteraand gehelp om woonbuurte tydens ’n protesoptrede in Bloemfontein te beveilig. Die onderskeie strukture het…
Wat is Projek Nehemia? Projek Nehemia is ’n projek met die doel om die veiligheid, vrede, voorspoed en selfbehoud van…
Die AfriForum-buurtwag in Warmbad, in samewerking met ander buurtwagte in die gebied, het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie…
Die AfriForum-tak in Randfontein het op 9 Maart 2017 hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Randfontein bevestig.
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het onlangs in twee afsonderlike gevalle gehelp om ’n gesteelde vragmotor op te spoor en drie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide