AfriForum-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte van Vryburg, Stella en Komtiekie het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie…
Die AfriForum-buurtwagte van Vryburg, Stella en Komtiekie het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie…
Die AfriForum-buurtwagte in Delmas, Witbank, Middelburg en Standerton het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem.
AfriForum het aan die begin van Maart vanjaar ’n buurtwag in Lydenburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte…
Die AfriForum-tak in die Rayton/Heuwelsig-omgewing het vandag ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 6 Maart 2017 ’n noodnommer bekendgestel.
Die AfriForum-tak in Vryburg het vandag sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms…
AfriForum se Overstrand-tak het op 18 Februarie 2017 ’n buurtwag in Gansbaai gestig.
George se AfriForum-tak het op 17 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum…
Die AfriForum-tak in Kathu het die afgelope naweek besluit om straatname te verf in dié strate waarvan die name nie…
Die AfriForum-tak in Middelburg het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide