AfriForum dien kommentaar oor GPF-konsepbeleid in
AfriForum het kommentaar oor die gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) se 2017-konsepbeleid ingedien. Dié beleid bied duidelikheid oor die funksies en rol van…
AfriForum het kommentaar oor die gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) se 2017-konsepbeleid ingedien. Dié beleid bied duidelikheid oor die funksies en rol van…
AfriForum se buurtwagte in Delareyville en Schweizer-Reneke het op 2 Desember 2017 aan ’n nasionale massapatrollie in dié dorpe en op omliggende…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase uitgevoer. Altesaam 256 mense het…
Lede van die Pellissier-buurtwag in Bloemfontein het op Dinsdag, 28 November 2017 hulp verleen aan die SAPD om verdagtes te…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp…
AfriForum se takke aan die Oos-Rand het op 25 November 2017 aan die burgerregte-organisasie se protesoptog teen plaasaanvalle en -moorde vanaf…
AfriForum se Bethlehem-tak het gisteraand in samewerking met die South African Support Initiative, (S.A.S.I) – ’n organisasie sonder winsoogmerk wat…
AfriForum se Upington-tak het op 20 November 2017 die buurtwag se beheerkamer amptelik geopen. Die beheerkamer word van hul perseel…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het met die hulp van die publiek op Dinsdag 14 November ’n vermeende inbreker aangekeer. Dít nadat hy…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD ’n massapatrollie op Vrydagaand, 3 November…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide