Pretoria-Wes-buurtwag hou bospatrollie
AfriForum se Pretoria-Wes-buurtwag het op Saterdag 3 Maart 2018 ’n bospatrollie in die Danville- en Elandspoort-gebied gehou.
AfriForum se Pretoria-Wes-buurtwag het op Saterdag 3 Maart 2018 ’n bospatrollie in die Danville- en Elandspoort-gebied gehou.
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag, die Sektor 1-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD het op 3 Maart 2018 ’n bewusmakingsaksie en massapatrollie gehou om sigbaarheid…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het in samewerking met Monster Security Services op Saterdag, 23 Februarie, twee persone aangekeer wat in…
Die blitsige en doeltreffende optrede van die AfriForum-buurtwag se protospan in Vryburg het betreders op ’n plaas in dié gebied…
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op Saterdag, 24 Februarie 2018 ’n skietdag by die Rooikraal-skietbaan gehou, waartydens 14 deelnemers in…
AfriForum het in Februarie 2018 ’n buurtwag in die Koster-Millvale-gebied gestig. Dit volg nadat die gemeenskap die behoefte uitgespreek het…
Lede van AfriForum se Benoni-buurtwag het op 22 Februarie 2018 in samewerking met die SAPD, die gemeenskappolisiëringsforum en PHP Sekuriteit…
AfriForum se Hemel-en-Aarde-plaaswag het op 24 Februarie 2018 selfverdedigingsopleiding ontvang. Bykans 50 lede van die gemeenskap, asook bestuurslede van AfriForum se Gansbaai-…
AfriForum se nuutgestigte Nylstroom-buurtwag het op 22 Februarie ’n massa-patrollie gehou om sigbaarheid in die dorp te verhoog.
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope maand gefokus op die beveiliging van twee gebiede in dié omgewing wat herhaaldelik onder…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide