AfriForum skep informasie-stelsels in gemeenskappe om pro-aktief teen misdaad op te tree
Dit help nie om net reaktief in misdaadsituasies op te tree nie. Een of ander tyd moet mens na ’n…
Dit help nie om net reaktief in misdaadsituasies op te tree nie. Een of ander tyd moet mens na ’n…
AfriForum se buurtwag in Uitsig het die afgelope Saterdagaand ʼn bejaarde man uit sy brandende huis in Bermudasingel gered.
Die burgerregtewaghond AfriForum se Uitsig-buurtwag het Saterdag in samewerking met SA CAN op ’n wenk reageer en binne 45 minute…
Agt van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Nagenoeg 170 buurtwaglede, asook…
Lede van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het op 9 Julie 2017 twee vermeende inbrekers betrap en ’n verdagte wat in die besit van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 29 Junie 2017 ’n tak in die noordelike woonbuurte van Bloemfontein gestig. Dít spruit uit…
AfriForum-buurtwagte en ander veiligheidstrukture het gisteraand gehelp om woonbuurte tydens ’n protesoptrede in Bloemfontein te beveilig. Die onderskeie strukture het…
AfriForum het vandeesweek Bloemfontein, Dealesville, Boshof en Bultfontein se watergehalte as deel van die burgerregte-organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en…
AfriForum het die afgelope maand Hertzogville se watergehalte as deel van die burgerregtewaghond se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets. Uitslae dui aan…
AfriForum se Sektor 5-buurtwag in Bloemfontein het op Vrydagaand, 26 Mei, ’n kernrol gespeel tydens die suksesvolle hantering van ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide