AfriForum se Kuruman-buurtwag trek verdagtes vas
’n Gewapende rooftog het op 8 November 2018 in Kuruman plaasgevind waartydens vyf rowers ’n man onder ’n bewegende vragmotor ingestamp het….
’n Gewapende rooftog het op 8 November 2018 in Kuruman plaasgevind waartydens vyf rowers ’n man onder ’n bewegende vragmotor ingestamp het….
AfriForum se Nylstroom-buurtwag het op 11 November 2018, in samewerking met BAS Sekuriteit en die SAPD, ’n misdadiger vasgetrek.
Christiana-buurtwaglede het onlangs ’n inligtingsessie bygewoon waartydens toneelbewaring en forensiese aspekte bespreek is. Dié opleiding het reeds handig te pas…
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 18 Oktober 2018 ’n verdagte vasgetrek ná hy tydens ’n rooftogpoging by ’n buurtwaglid se voordeur betrap…
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 17 September die SAPD bygestaan om ’n vermeende inbreker vas te trek.
AfriForum se Upington-buurtwag het die afgelope naweek ’n verdagte wat in ’n erf opgemerk is, vasgetrek.
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 5 Oktober 2017 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n verdagte gearresteer wat R17 000 by…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Sarah Trent, ’n toegelate prokureur en werknemer van Paul O’Sullivan, gister in Johannesburg gearresteer.
Mariska Batt (26), ’n mediaskakelbeampte by AfriForum, het vandag in die Pretoriase landdroshof verskyn op aanklagte van roekelose en nalatige…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide