AfriForum verklaar dispuut met MTN weens beweerde rassisme
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dispuut met MTN verklaar en ’n openbare veldtog van stapel gestuur weens die beweerde rassistiese…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dispuut met MTN verklaar en ’n openbare veldtog van stapel gestuur weens die beweerde rassistiese…
Sowat ‘n duisend lede van die gemeenskap het gisteraand by Leriba Lodge in Centurion, Pretoria, vergader om aan AfriForum ’n formele…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag geëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld vervolg en oudingenieurs se hulp dadelik betrek…
Volgens AfriForum het die staatsrede wat vanaand deur pres. Cyril Ramaphosa gelewer is, helaas geen gerusstelling aan buitelandse of plaaslike…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur waarvolgens die publiek betrek word om standpunt teen die konsepwetsontwerp…
Na aanleiding van die rasseherrie wat by die Laerskool Schweizer-Reneke losgebars het, het AfriForum politici veroordeel wat dié situasie onmiddellik…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in reaksie op die parlement se aanvaarding van die grondwetlikehersieningskomiteeverslag – wat aanbeveel dat die Suid-Afrikaanse…
Die burgerregte-organisasie AfriForum woon vandag en môre die elfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy slagoffers wie se geliefdes tydens plaasaanvalle vermoor is na die VSA sal…
“Een van die ANC-verteenwoordigers het letterlik haar ore toegedruk en gesê sy wil nie verder na ons voorlegging luister nie.”…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide