AfriForum-takke help droë Calvinia
Die AfriForum-takke in Marble Hall en Naboomspruit het in Maart en April 2017 gehelp om 8 000 liter water vir die Calvinia-gemeenskap, wat…
Die AfriForum-takke in Marble Hall en Naboomspruit het in Maart en April 2017 gehelp om 8 000 liter water vir die Calvinia-gemeenskap, wat…
AfriForum en Solidariteit het vandag hul volgende stap in die geveg teen onbehoorlike inmenging in Suid-Afrikaanse sport aangekondig. In die…
AfriForum in samewerking met die Solidariteit Beweging hou op 6 Mei 2017 ’n nasionale veiligheidsberaad by Heartfelt Arena in…
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 25 April 2017 10 stoptekens aan die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit oorhandig. Dít volg nadat die plaaslike…
Die plaasmoord- en plaasaanvalstatistiek vir die 2016/2017-finansiële jaar is vandag deur die AfriForum Navorsingsinstituut (ANI) in Pretoria bekend gestel. Die…
Gauteng se aanlynskoleregistrasieproses vir leerders wat in 2018 in graad 1 of 8 sal wees, open op 2 Mei 2017 om 8:00.
Lede van die AfriForum-buurtwag in Tzaneen het pas die eerste fase van hul formele opleiding voltooi. Dié opleiding behels die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Overstrand-tak het vandag 95 Afrikaanse verseboeke aan die Hoërskool Hermanus geskenk.
Die AfriForum-tak in Standerton in samewerking met Go Garbage, ’n plaaslike kontrakteur, het verlede week ’n skoonmaakprojek op die hoek…
AfriForum verwelkom die persombudsman se beslissing dat die artikel getiteld “Could it be time to deny white men the franchise?”…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide