AfriForum ondersoek oorsaak van Knysna-brande
Dr. David Klatzow, bekende forensiese wetenskaplike, het vandag namens die burgerregte-organisasie AfriForum die moontlike oorsaak van die brande in Knysna…
Dr. David Klatzow, bekende forensiese wetenskaplike, het vandag namens die burgerregte-organisasie AfriForum die moontlike oorsaak van die brande in Knysna…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n buurtwag in Coligny op die been gebring om misdaad in dié dorp te bekamp.
AfriForum en AfriSake se regspan het die registrateur van die Konstitusionele Hof versoek om te bevestig of Julius Malema, leier…
Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit het gister ’n rioollekkasie in Secunda herstel ná volgehoue druk deur die plaaslike AfriForum-tak.
AfriForum het water in 27 dorpe in Noordwes tydens Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en…
AfriForum het die water in Piet Retief, Ermelo, Belfast, Machadodorp, Dullstroom, Lydenburg, Witrivier en Nelspruit in Mei 2017 getoets om die…
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week in samewerking met plaaslike besighede en gemeenskapslede fase twee van hul skoonmaakprojek van…
Die AfriForum-tak in Upington het op 8 Junie 2017 ’n insamelingsprojek vir die inwoners van Knysna van stapel gestuur.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Pellissier-tak het op 10 Junie 2017 ’n pretstap vir die gemeenskap aangebied om fondse vir hul parkieprojek in…
Die AfriForum-tak in Middelburg het verlede week fase twee van sy skoonmaakprojek geloods. Tydens die projek is meer as 50…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide