AfriForum se Wes-Moot-buurtwag blus brande in Fortsig
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwag in die Wes-Moot-gebied het die afgelope naweek in samewerking met die Hercules GPF gehelp om…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwag in die Wes-Moot-gebied het die afgelope naweek in samewerking met die Hercules GPF gehelp om…
Watertoevoer in Naboomspruit is besig om te verbeter nadat AfriForum ’n hofbevel in 2014 teen die Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit in…
Die voortslepende rioolkrisis in die Kaapse See het die burgerregte-organisasie AfriForum genoop om die gehalte van die riooluitvloei in die…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 14 Julie 2017 ’n massapatrollie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en Full Circle Sekuriteit gehou.
AfriForum se Machadodorp-tak het onlangs die Machado-Centenary-dam besoek ten einde strukturele foute te identifiseer.
Die AfriForum-buurtwagte van Apiesrivier het die afgelope naweek aan ’n gemeenskapspatrollie deelgeneem. Die patrollie is deur sowat 181 buurtwaglede, lede…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 10 Julie 2017 ’n aanmaning aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n tak in Meyerton gestig. Dié takstigting volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het dat bepaalde…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het oor die afgelope twee weke 111 slaggate in dié dorp herstel. Dit behels ’n gebied…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 11 Julie 2017 ’n aanmaning aan die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike toestand…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide