Burgerregtewaghond behaal talle welslae sedert begin van 2017
AfriForum het sedert die begin van die jaar op talle terreine gewoeker en groot suksesse behaal. Van die mylpale is…
AfriForum het sedert die begin van die jaar op talle terreine gewoeker en groot suksesse behaal. Van die mylpale is…
Die AfriForum-tak in Utrecht het onlangs 11 klagtes van korrupsie teen Gugu Ntshangase, voormalige munisipale bestuurder van die Emadlangeni Plaaslike…
AfriForum en die KwaZulu-Natalse departement van gemeenskapsveiligheid span nou saam in die stryd teen misdaad in dié provinsie.
AfriForum het op 28 Augustus 2017 ’n brief aan Edna Molewa, minister van water en sanitasie, gerig in verband met…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het in samewerking met AfriSake en ander plaaslike veiligheidsrolspelers op Saterdag, 26 Augustus 2017 ’n inligtingsessie aangebied…
AfriForum se Kuruman-buurtwag het verlede week ’n verdagte help vastrek danksy sy beheerkamer.
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week ’n skoonmaakaksie by die Bethal-begraafplaas op die Morgenzon-pad geloods. Dít volg nadat die…
AfriForum het op 24 Augustus 2017 met sowel die Gautengse departement van landbou en landelike ontwikkeling as die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit se…
AfriForum het in Augustus vanjaar verskeie klagtes oor rioolprobleme in Kakamas van lede ontvang.
Die AfriForum-tak in Heidelberg het verlede week ’n skietdag gehou en ook selfverdedigingsopleiding aangebied. Daar was ongeveer 21 deelnemers wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide