Kempton Park-buurtwag spoor verdagte op wat geld verduister
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 5 Oktober 2017 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n verdagte gearresteer wat R17 000 by…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 5 Oktober 2017 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n verdagte gearresteer wat R17 000 by…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se hofaansoek, wat onder meer vereis dat die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit die Naboomspruit-vullisterrein opknap, is op 10 Oktober 2017…
Deur Alana Bailey AfriForum het pas ’n brief van die stafhoof van die Katalaanse president, Carles Puigdemont, ontvang om dank…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag as deel van hul Maand van Selfstandigheid-veldtog die Heldeakker-begraafplaas in Pretoria skoongemaak. Dié begraafplaas is…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 7 Oktober 2017 in samewerking met die Garslink-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), polisiereserviste, verskeie privaat sekuriteitsmaatskappye (insluitend Chubb, Bull Security,…
AfriForum het die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi op 4 Oktober vanjaar geoudit en bevind dat dit inderdaad vrugte afwerp om druk…
Die burgerregte-organisasie gaan binnekort verskeie nasionale staatsdepartemente strafregtelik aankla vir beweerde wanbesteding van meer as R16 miljard gedurende die 2015/2016…
AfriForum se jeug-afdeling in Kuruman het die afgelope naweek met ’n skoonmaakaksie begin ten einde onwettige pamflette van stopstrate en…
AfriForum het tans sowat 90 buurtwagte wat gemeenskappe landwyd beveilig, maar benewens dít poog die burgerregte-waghond ook om proaktief op…
AfriForum se Hessekwa-tak het ’n finansiële skenking aan die Gaan Groen Knysna-projek gemaak. Dié projek behels die rehabilitasie van dié…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide