AfriForum stig tak in Hennopsrivier
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandeesweek ’n tak in Hennopsrivier gestig. Agt bestuurslede is verkies om aan bepaalde behoeftes wat deur…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandeesweek ’n tak in Hennopsrivier gestig. Agt bestuurslede is verkies om aan bepaalde behoeftes wat deur…
AfriForum se Fichardtpark-tak het op 16 November 2017 met die Mangaung-brandweerstasie geskakel ten einde water aan die Rosepark hospitaal te…
AfriForum se Warmbad- en RTL-buurtwagte het op Dinsdagaand, 14 November 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het na aanleiding van verskeie navrae en gerugte op 11 en 12 November 2017 ’n tweede rondte watertoetse in…
AfriForum se Zambesi-tak in Pretoria het die afgelope naweek vyf vaderlandswilge (Combretum erythrophyllum) aan Laerskool Magalieskruin geskenk.
AfriForum het verneem dat Petrus Dambiso Moyo die afgelope 24 uur uit die Ellisras-polisiestasie se aanhoudingselle ontsnap het. Moyo is…
“Gemeenskappe is besig om te besef dat hulle nie uitgelewer is aan ’n onbevoegde regering nie. Ons bevorder gemeenskapselfstandigheid deur…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het in samewerking met die Hercules-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) ’n verdagte op 9 November 2017 vir gewapende roof in…
Hy is onbeskryflik opgewonde oor wat die toekoms inhou. Só sê Louis Loubser, die wenner van die eerste AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie, wat…
AfriForum se Hennopsrivier-buurtwag het op 7 November 2017 ’n misdadiger met die gebruik van hul nuwe veiligheidstoerusting vasgetrek.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide