AfriForum waarsku SAOG en AU oor listeriosesterftes
AfriForum het vandag ’n brief aan die Afrika-unie (AU) en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) gerig waarin dié organisasie sy kommer…
AfriForum het vandag ’n brief aan die Afrika-unie (AU) en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) gerig waarin dié organisasie sy kommer…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ’n omvattende internasionale veldtog van stapel stuur om regerings wêreldwyd en buitelandse beleggers in te lig…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 26 Februarie 2018 strafregtelike klagtes teen Ombali Pheneas Sebola, munisipale bestuurder van die Lim 368…
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op Saterdag, 24 Februarie 2018 ’n skietdag by die Rooikraal-skietbaan gehou, waartydens 14 deelnemers in…
AfriForum het in Februarie 2018 ’n buurtwag in die Koster-Millvale-gebied gestig. Dit volg nadat die gemeenskap die behoefte uitgespreek het…
AfriForum het die mosie wat vandag in die parlement aanvaar is, ingevolge waarvan ’n proses van stapel gestuur word om…
Lede van AfriForum se Benoni-buurtwag het op 22 Februarie 2018 in samewerking met die SAPD, die gemeenskappolisiëringsforum en PHP Sekuriteit…
AfriForum het op 23 Februarie 2018 ’n reuse-oorwinning met die hofsaak teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaatse hoë…
AfriForum het die EFF se voorgenome mosie oor grondhervorming sonder vergoeding bestempel as ’n verwoestende politieke set geskoei op ’n…
AfriForum se Hemel-en-Aarde-plaaswag het op 24 Februarie 2018 selfverdedigingsopleiding ontvang. Bykans 50 lede van die gemeenskap, asook bestuurslede van AfriForum se Gansbaai-…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide