Oos-Rand: AfriForum-takke betrokke by hersiening van munisipale GOP
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het op 13 Maart 2018 ’n werkswinkel in Kempton Park gehou oor deelname aan die hersieningsproses van…
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het op 13 Maart 2018 ’n werkswinkel in Kempton Park gehou oor deelname aan die hersieningsproses van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kempton Park- en Edenvale-buurtwag het op 15 Maart opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding het grootliks gefokus…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 19 Januarie samesprekings met die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit begin voer oor die verf van…
AfriForum sit sy veldtog voort om internasionale regerings in te lig oor die eiendomsbedreiging en plaasmoorde in Suid-Afrika, ondanks die…
AfriForum se Upington-tak het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no….
AfriForum se Kathu-tak het gister ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet…
AfriForum se Sasolburg-tak loods vandag ’n petisie teen die swak gehalte van dienslewering van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Dít volg…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag 42 ton voer aan boere in die droogtegeteisterde Williston-distrik geskenk.
AfriForum se Paulpietersburg-tak het die afgelope maand in samewerking met die Zoeloeland Distriksmunisipaliteit brandkrane in dié dorp se woongebiede getoets…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het onlangs by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide