AfriForum se Riversdal-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding
Die AfriForum-buurtwag in Riversdal het op 26 April opleiding in die regsaspekte van veiligheidstoepassing ontvang. Altesaam 42 gemeenskapslede het dié opleidingsessie…
Die AfriForum-buurtwag in Riversdal het op 26 April opleiding in die regsaspekte van veiligheidstoepassing ontvang. Altesaam 42 gemeenskapslede het dié opleidingsessie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi van stapel gestuur. Hierdie vullisterrein het in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi van stapel gestuur. Hierdie vullisterrein het in…
AfriForum se takke in Naboomspruit en Nylstroom het reeds meer as 100 mense gehelp om appèlvorms teen die nuwe waardasierol…
Die AfriForum-tak in Parys het verlede maand dié dorp se drink- en rioolwater getoets as deel van die organisasie se…
AfriForum het die afgelope paar maande ’n buurtwaglid van Johannesburg wat onregmatig gearresteer is, bygestaan. Sybrant Swart is op 12 Desember 2017…
Die burgerregte-organisasie AfriForum stuur eerskomende week ’n afvaardiging na die VSA om die eerste been van dié organisasie se internasionale…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die regering se besluit om listeriose-toetse by die land se hawens te staak, veroordeel.
Die AfriForum-tak in Alberton sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk gekry het.
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Woensdagaand, 18 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide