AfriForum stig Helderbergkom-tak
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag 15 Mei 2018 ’n nuwe tak in die Helderbergkom-gebied gestig.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag 15 Mei 2018 ’n nuwe tak in die Helderbergkom-gebied gestig.
Die Noord-Gautengse hoë hof in Pretoria het vandag AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) se gesamentlike aansoek om…
Eskom se massiewe korrupsie en ondoeltreffendheid kan eenvoudig nie verder deur verbruikers befonds word nie. Dít was AfriForum se standpunt…
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie dorpe in Limpopo se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus)…
AfriForum se Naboomspruit-tak het die afgelope naweek ’n selfdoenaksie geloods om die voetoorgang en stoptekens by die Laerskool Eugene Marais…
Lede van AfriForum se Warmbad- en RTL-buurtwag het die afgelope naweek veiligheidsopleiding, aangebied deur Tactical CQC, ontvang ter verskerping van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het aangekondig dat sowel sy teenkorrupsie-eenheid as sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, die saak…
Watertoetse wat AfriForum se Hertzogville-tak in Maart uitgevoer het, het daarop gedui dat dié dorp se drinkwater E. coli bevat. Die…
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie areas in Pretoria en omliggende gebiede se water getoets om die gehalte van drink-…
AfriForum sê in reaksie op president Ramaphosa se stelling dat diegene wat die internasionale gemeenskap teen die “land” mobiliseer, “huis…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide