Upington-gemeenskap eis alternatiewe vir die behoud van Sakkie se Arkie
Upington se AfriForum- en AfriForum Jeug-tak het op 16 Augustus tydens ’n optog in samewerking met die Red Sakkie se…
Upington se AfriForum- en AfriForum Jeug-tak het op 16 Augustus tydens ’n optog in samewerking met die Red Sakkie se…
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het op 12 Augustus 2018 ’n verdagte vasgekeer wat in die besit van dagga was.
Sedert AfriForum se Velddrif-buurtwag in Junie vanjaar gestig is, het misdaad in dié gebied tussen 1 Julie en 14 Augustus…
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het op 15 Augustus 2018 ’n brand in ’n elektriese verdeelkas in Vanderbijlpark SW5 geblus.
Die besoedeling van die Vaalrivier – vanaf die rivier se oorsprong noord van Ermelo tot by die invloei daarvan in…
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op 14 Augustus 2018 drie vermeende onwettige jagters met drie ystervarkkarkasse in hul besit vasgetrek. Die jagters het…
AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sakewaghond Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie…
AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sake-organisasie Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie…
AfriForum se Secunda-tak het op 30 Julie 2018, in samewerking met DDJ Handyman 365, begin met die burgerregte-organisasie se projek om rioollyne…
AfriForum het op 11 Augustus 2018 die park op die hoek van Piering- en Chroomstraat in Elarduspark, Pretoria skoongemaak.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide