Straatligprobleme in Bronkhorstspruit

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak wil die straatligprobleem met die munisipaliteit opneem! 

AfriForum gaan talle van hierdie klagtes insamel en dan op een slag by die munisipaliteit rapporteer. Help AfriForum om druk toe te pas.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Werk jou straatlig?
Werk jou straatlig?
Sal ’n sonkragstraatlig ’n beter opsie wees?
Sal ’n sonkragstraatlig ’n beter opsie wees?

Soortgelyke plasings