Stop NGV!

21/09/2023
NVG_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Nasionale gesondheidsversekering (NGV) gaan die ANC die alleenreg en uitsluitlike mag oor gesondheidsorg in Suid-Afrika gee. Dit beteken dat

  • jou gesondheidsorg op dieselfde wyse bestuur gaan word as al die ander mislukte staatsondernemings, soos Eskom
  • jou belasting verder verhoog gaan word en
  • die gesondheidstelsel in duie gaan stort.

AfriForum gaan voort om die wetsontwerp op alle moontlike maniere teen te staan. Die organisasie het reeds skriftelike kommentaar op die NGV-wetsontwerp ingedien, maar ons moedig lede aan om ook persoonlike kommentaar in te dien aan die hand van AfriForum se uiteengesette standpunte.

Sê NOU nee vir NGV! Voeg jou naam by ons petisie:

21/09/2023

Stop NGV!

Nasionale gesondheidsversekering (NGV) gaan die ANC die alleenreg en uitsluitlike mag oor gesondheidsorg in Suid-Afrika gee. Dit beteken dat AfriForum gaan voort om die wetsontwerp op alle moontlike maniere teen te staan. Die organisasie het reeds skriftelike kommentaar op die NGV-wetsontwerp ingedien, maar ons moedig lede aan om ook persoonlike… [Lees meer]
NVG_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Nasionale gesondheidsversekering (NGV) gaan die ANC die alleenreg en uitsluitlike mag oor gesondheidsorg in Suid-Afrika gee. Dit beteken dat

  • jou gesondheidsorg op dieselfde wyse bestuur gaan word as al die ander mislukte staatsondernemings, soos Eskom
  • jou belasting verder verhoog gaan word en
  • die gesondheidstelsel in duie gaan stort.

AfriForum gaan voort om die wetsontwerp op alle moontlike maniere teen te staan. Die organisasie het reeds skriftelike kommentaar op die NGV-wetsontwerp ingedien, maar ons moedig lede aan om ook persoonlike kommentaar in te dien aan die hand van AfriForum se uiteengesette standpunte.

Sê NOU nee vir NGV! Voeg jou naam by ons petisie:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*