Stop die transformasiefonds.
“Ons sal transformasie in hul kele afdruk” – Minister Nomakhosazana Meth
Belaglik! Die regering beplan ’n R100 miljard-pasella vir swart firmas.
R100 miljard sal befonds word uit ‘n belastingheffing op privaat besighede.
AfriForum beveg raswette.
Stop rasdiskriminasie en voeg jou naam hierby.
Veg saam met AfriForum teen transformasie.
Transformasiefonds
Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
"*" indicates required fields