Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum het suksesvol verhoed dat die onwettige skoonmaakheffing (“cleansing levy”) teen jou ingestel word.
Die hof het verder bevestig dat die Stad uit eie beweging die geld wat onregmatig ingevorder is, moet terugbetaal.
Indien die Stad steeds die tarief op jou rekening hef of nalaat om die bedrae wat jy reeds betaal het terug te betaal, laat weet ons gerus hieronder.
Tshwane metro – Gee ons geld terug! / “Pay back the money!”
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




