R3,6 miljard se wanbestuur!

AfriForum eis optrede teen R3,6 miljard se wanbestuur!

AfriForum doen ’n dringende beroep op die Noord-Kaapse provinsiale wetgewer om onmiddellik ondersoek in te stel na die finansiële verval van munisipaliteite in die provinsie.

Volgens die ouditeur-generaal het hierdie munisipaliteite in 2023/24 R3,6 miljard aan onregmatige uitgawes aangegaan. In 2022/23 was dit R3,4 miljard – en nog steeds is niemand aanspreeklik gehou nie.

AfriForum eis:

  • ’n Onafhanklike ondersoek
  • Dissiplinêre en strafregtelike optrede
  • Einde aan verskonings – begin van verantwoordelikheid

Die provinsie is op die rand van bankrotskap. Gemeenskappe ly, terwyl amptenare wegkom met selfverryking en roekelose bestuur.

Ondersteun AfriForum – en dwing die regering om op te tree.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings