Polokwane (Pietersburg) gaan tans onder waterprobleme gebuk

Polokwane (Pietersburg) gaan tans onder waterprobleme gebuk. Die Polokwane Munisipaliteit is tans besig om hul waterstelsels te vergroot om die vereiste vermoë te verseker om aan die stad se behoeftes te voldoen, Tog gaan soveel as 36% van water verlore weens lekkasies.

Meld waterlekkasies hier aan:

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings