Petisie teen uraanmyn in die karoo

08/06/2016

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

’n Australiese maatskappy wat deur Rusland befonds is, het sowat 750 000 hektaar grond in die omgewing van Beaufort-Wes bekom om uraan te myn. Hulle beplan ook om ’n reuseprosesseringsaanleg buite die dorp op te rig. Die omgewingsimpakstudie is bykans voltooi en die volgende stap is om vir ’n mynlisensie by die departement van minerale hulpbronne aansoek te doen.

AfriForum wil ’n petisie aan die minister van minerale hulpbronne oorhandig om die departement te oortuig dat dié projek tot die totale vernietiging van ’n groot deel van die Karoo-ekostelsel sal lei.

Jy kan hieraan deelneem deur die petisie te onderteken. Vra ook jou familie en vriende om die petisie te onderteken.

08/06/2016

Petisie teen uraanmyn in die karoo

’n Australiese maatskappy wat deur Rusland befonds is, het sowat 750 000 hektaar grond in die omgewing van Beaufort-Wes bekom om uraan te myn. Hulle beplan ook om ’n reuseprosesseringsaanleg buite die dorp op te rig. Die omgewingsimpakstudie is bykans voltooi en die volgende stap is om vir ’n mynlisensie… [Lees meer]

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

’n Australiese maatskappy wat deur Rusland befonds is, het sowat 750 000 hektaar grond in die omgewing van Beaufort-Wes bekom om uraan te myn. Hulle beplan ook om ’n reuseprosesseringsaanleg buite die dorp op te rig. Die omgewingsimpakstudie is bykans voltooi en die volgende stap is om vir ’n mynlisensie by die departement van minerale hulpbronne aansoek te doen.

AfriForum wil ’n petisie aan die minister van minerale hulpbronne oorhandig om die departement te oortuig dat dié projek tot die totale vernietiging van ’n groot deel van die Karoo-ekostelsel sal lei.

Jy kan hieraan deelneem deur die petisie te onderteken. Vra ook jou familie en vriende om die petisie te onderteken.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*