Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Misdaad neem toe in die Lindequesdrif-omgewing en as ons nie self iets daaraan doen nie, is dit net ons wat verder daaronder gaan ly. ’n Opsie is om ’n AfriForum-tak en -buurtwag op die been te bring.
Om ’n AfriForum-tak te kan stig, moet ons 100 betalende lede hê wat elk ten minste R60 per maand betaal. Om ’n AfriForum-buurtwag te stig, moet ons 30 lede hê wat sal aansluit en die gedragskode voltooi.
Voltooi asseblief die volgende meningspeiling.
Misdaad neem toe in die Lindequesdrif
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




