Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
MidWit-buurtspan word deur die Emalahleni Munisipaliteit gestop.
Politieke inmenging in Modelpark veroorsaak dat Emalahleni Munisipaliteit die MidWit-buurtspan se werk stuit.
Voeg jou naam by ons petisie om die span se werk te ondersteun.
"*" indicates required fields
13/10/2025
MidWit-buurtspan
MidWit-buurtspan word deur die Emalahleni Munisipaliteit gestop. Politieke inmenging in Modelpark veroorsaak dat Emalahleni Munisipaliteit die MidWit-buurtspan se werk stuit. Voeg jou naam by ons petisie om die span se werk te ondersteun.




