Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Help ons om die rapportering van waterlekkasies en foutiewe watermeters vinnig te eskaleer. Deel die presiese ligging, ’n foto en jou kontakbesonderhede met AfriForum; ons stuur die saak onmiddellik deur na die betrokke munisipale departement vir verdere aksie. Water is lewe—moenie dit laat wegsypel nie.
"*" indicates required fields
Meld ’n waterlekkasie aan.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




