Lichtenburg sonder water

10/09/2025
AFR_Lichtenburg-petisiebanier

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Lichtenburg kry hulle water deur 17 boorgate by Klipveld-boorgate. Die dorp sit gereeld sonder water en ons kry nie ’n reguit antwoord van hoeveel boorgate wel operasioneel is nie. Die doel van die petisie is om saam met die munisipaliteit/distrik die instandhouding van die pompe te probeer doen, asook om kwartaalliks ’n verslag te kan trek oor die stand van die pompe. Voeg jou stem by.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
10/09/2025

Lichtenburg sonder water

Lichtenburg kry hulle water deur 17 boorgate by Klipveld-boorgate. Die dorp sit gereeld sonder water en ons kry nie ’n reguit antwoord van hoeveel boorgate wel operasioneel is nie. Die doel van die petisie is om saam met die munisipaliteit/distrik die instandhouding van die pompe te probeer doen, asook om… [Lees meer]
AFR_Lichtenburg-petisiebanier

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Lichtenburg kry hulle water deur 17 boorgate by Klipveld-boorgate. Die dorp sit gereeld sonder water en ons kry nie ’n reguit antwoord van hoeveel boorgate wel operasioneel is nie. Die doel van die petisie is om saam met die munisipaliteit/distrik die instandhouding van die pompe te probeer doen, asook om kwartaalliks ’n verslag te kan trek oor die stand van die pompe. Voeg jou stem by.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Word ’n lid

Maak ’n donasie

#OnsSalSelf