Laat jou stem hoor!

27/08/2020
Laat-jou-stem-hoor-featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Ons roep die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor

  1. onwettige kragverbindings;
  2. slaggate;
  3. algehele verval van die dorp a.g.v. swak bestuur;
  4. waterprobleme (pompe werk nie);
  5. straatligte en kragpale wat buite werking is;
  6. die rioolsubstasie in Proteastraat wat oorloop;
  7. die vullisterrein wat nie op standaard is nie;
  8. infrastruktuur en sportfasiliteite wat gevandaliseer word; en
  9. munisipale werkers wat laat opdaag vir werk en in die openbaar alkohol misbruik gedurende werksure.

Jy kan help om die munisipaliteit tot verantwoording te bring. Voeg jou naam by hierdie klag:

Oops! We could not locate your form.

27/08/2020

Laat jou stem hoor!

Ons roep die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor onwettige kragverbindings; slaggate; algehele verval van die dorp a.g.v. swak bestuur; waterprobleme (pompe werk nie); straatligte en kragpale wat buite werking is; die rioolsubstasie in Proteastraat wat oorloop; die vullisterrein wat nie op standaard is nie; infrastruktuur en sportfasiliteite wat gevandaliseer word;… [Lees meer]
Laat-jou-stem-hoor-featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Ons roep die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor

  1. onwettige kragverbindings;
  2. slaggate;
  3. algehele verval van die dorp a.g.v. swak bestuur;
  4. waterprobleme (pompe werk nie);
  5. straatligte en kragpale wat buite werking is;
  6. die rioolsubstasie in Proteastraat wat oorloop;
  7. die vullisterrein wat nie op standaard is nie;
  8. infrastruktuur en sportfasiliteite wat gevandaliseer word; en
  9. munisipale werkers wat laat opdaag vir werk en in die openbaar alkohol misbruik gedurende werksure.

Jy kan help om die munisipaliteit tot verantwoording te bring. Voeg jou naam by hierdie klag:

Oops! We could not locate your form.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*