Jou grond, jou reg! AfriForum se Witrivier-tak doen ’n misdaadopname.

03/03/2025
Witrivier petisie2

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum se Witrivier-tak wil inligting/data inwin rondom landboumisdade in die Laeveld. Die inligting gaan gebruik word om druk op die polisie toe te pas vir verbeterde polisiëring in landelike gebiede. Ons waarnemings dui aan dat boere opgehou het om sake aan te meld vanweë geen of baie stadige polisieoptrede.

Ons kan dit nie duld nie. Die polisie moet hulle werk begin doen.

Jou grond, jou reg! Meld nou landboumisdaad hier aan:

AfriForum se Witrivier-tak wil inligting/data inwin rondom landboumisdade in die Laeveld. Die inligting gaan gebruik word om druk op die polisie toe te pas vir verbeterde polisiëring in landelike gebiede. Ons waarnemings dui aan dat boere opgehou het om sake aan te meld vanweë geen of baie stadige polisieoptrede. Ons… [Lees meer]
Witrivier petisie2

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum se Witrivier-tak wil inligting/data inwin rondom landboumisdade in die Laeveld. Die inligting gaan gebruik word om druk op die polisie toe te pas vir verbeterde polisiëring in landelike gebiede. Ons waarnemings dui aan dat boere opgehou het om sake aan te meld vanweë geen of baie stadige polisieoptrede.

Ons kan dit nie duld nie. Die polisie moet hulle werk begin doen.

Jou grond, jou reg! Meld nou landboumisdaad hier aan:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

Veiligheid