Het jy geweet die waardasierol is uit?
Laat weet ons of jou waardasie korrek is en of dit te hoog of te laag is.
Indien jy wil kapsie maak teen die waardasie – vind die skakel wat jy kan voltooi en instuur na die munisipaliteit aangeheg.
"*" indicates required fields