Gee die Tshwane-metro ’n rooi kaart en RED die Harlequins-klub

27/03/2026
Harlequins klub AFR

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Harlequins-klub is in 1902 gestig. Vir 123 jaar is hierdie klub ’n belangrike gemeenskapsinstelling.

Die Tshwane-metro het kennisgewings aan die Harlequins-klub gestuur waarin hulle 28 dae kry om hul geboue en strukture af te breek.

As gevolg van administratiewe pligsversuim deur die Tshwane-metro is Harlequins-klub se soneringsaansoek egter steeds nie gefinaliseer nie — vyf jaar nadat dit ingedien is.

Wat kan jy doen?

  1. Vul die vorm hieronder in en help om druk op die Tshwane-metro te plaas deur publieke steun te wys.
  2. Woon die straatbraai by en raak betrokke by die gemeenskap.
  3. AfriForum sal ’n prokureursbrief aan die Tshwane-metro rig en die petisie oorhandig wat hul aanmaan om hul kennisgewing terug te trek en die sportklub se hersoneringsaansoek te finaliseer.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Kom hou saam met ons protesaksie!
Datum: Saterdag, 11 April
Tyd: 09:00
Plek: Harlequins-klub

Gaan jy die protesaksie bywoon?*

Dra by tot ons regskoste en help om die Harlequins-klub te RED.

Die Harlequins-klub is in 1902 gestig. Vir 123 jaar is hierdie klub ’n belangrike gemeenskapsinstelling. Die Tshwane-metro het kennisgewings aan die Harlequins-klub gestuur waarin hulle 28 dae kry om hul geboue en strukture af te breek. As gevolg van administratiewe pligsversuim deur die Tshwane-metro is Harlequins-klub se soneringsaansoek egter steeds… [Lees meer]
Harlequins klub AFR

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Harlequins-klub is in 1902 gestig. Vir 123 jaar is hierdie klub ’n belangrike gemeenskapsinstelling.

Die Tshwane-metro het kennisgewings aan die Harlequins-klub gestuur waarin hulle 28 dae kry om hul geboue en strukture af te breek.

As gevolg van administratiewe pligsversuim deur die Tshwane-metro is Harlequins-klub se soneringsaansoek egter steeds nie gefinaliseer nie — vyf jaar nadat dit ingedien is.

Wat kan jy doen?

  1. Vul die vorm hieronder in en help om druk op die Tshwane-metro te plaas deur publieke steun te wys.
  2. Woon die straatbraai by en raak betrokke by die gemeenskap.
  3. AfriForum sal ’n prokureursbrief aan die Tshwane-metro rig en die petisie oorhandig wat hul aanmaan om hul kennisgewing terug te trek en die sportklub se hersoneringsaansoek te finaliseer.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Kom hou saam met ons protesaksie!
Datum: Saterdag, 11 April
Tyd: 09:00
Plek: Harlequins-klub

This field is hidden when viewing the form
Gaan jy die protesaksie bywoon?*

Dra by tot ons regskoste en help om die Harlequins-klub te RED.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

Magsmisbruik