Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Pres. Ramaphosa en die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, se skielike ingryping in Johannesburg ter voorbereiding vir die G20-beraad is ’n klap in die gesig vir Johannesburgers wat al jare met diensleweringsprobleme sit wat bloot nie aangespreek word nie. Hierdie ANC-leiers wil wêreldleiers beïndruk met valse voorwendsels.
Stuur foto’s van al die diensleweringprobleme in Johannesburg sodat wêreldleiers werklik kan sien hoe die ANC ’n stad regeer.
"*" indicates required fields
G20-beraad
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




