Eskom wil die krag na die Sedibeng Water afsny oor wanbetalings.

20/10/2021
Eskom-Petisie-Banier

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Eskom wil die krag na Sedibeng Water afsny oor wanbetalings. Dit sal tot gevolg hê dat die volgende munisipaliteite geen water kan versprei nie:

  • Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit
  • Nala Plaaslike Munisipaliteit
  • Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit

Die gemeenskappe van die volgende dorpe sal dus geen water hê nie:

  • Welkom
  • Wolmaransstad
  • Leeudoringstad
  • Wesselsbron
  • Hennenman
  • Virginia
  • Odendaalsrus
  • Bothaville
  • Makwassie
  • Witpoort
  • Riebeeckstad
  • Ventersburg

AfriForum gaan die saak beveg. Alle burgers het die reg tot skoon lopende water. As gevolg van politiek en die verval van die staatsentiteite wil hulle nou jou water afsny. Ons kan nie toelaat dat ons mense wat gereeld belasting betaal, benadeel word deur die regering se nalatigheid en onbevoegdheid nie.

Voeg jou naam by die petisie en help ons om te veg vir jou basiese regte en om jou water aan te hou.

20/10/2021

Eskom wil die krag na die Sedibeng Water afsny oor wanbetalings.

Eskom wil die krag na Sedibeng Water afsny oor wanbetalings. Dit sal tot gevolg hê dat die volgende munisipaliteite geen water kan versprei nie: Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit Nala Plaaslike Munisipaliteit Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit Die gemeenskappe van die volgende dorpe sal dus geen water hê nie: Welkom Wolmaransstad Leeudoringstad Wesselsbron… [Lees meer]
Eskom-Petisie-Banier

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Eskom wil die krag na Sedibeng Water afsny oor wanbetalings. Dit sal tot gevolg hê dat die volgende munisipaliteite geen water kan versprei nie:

  • Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit
  • Nala Plaaslike Munisipaliteit
  • Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit

Die gemeenskappe van die volgende dorpe sal dus geen water hê nie:

  • Welkom
  • Wolmaransstad
  • Leeudoringstad
  • Wesselsbron
  • Hennenman
  • Virginia
  • Odendaalsrus
  • Bothaville
  • Makwassie
  • Witpoort
  • Riebeeckstad
  • Ventersburg

AfriForum gaan die saak beveg. Alle burgers het die reg tot skoon lopende water. As gevolg van politiek en die verval van die staatsentiteite wil hulle nou jou water afsny. Ons kan nie toelaat dat ons mense wat gereeld belasting betaal, benadeel word deur die regering se nalatigheid en onbevoegdheid nie.

Voeg jou naam by die petisie en help ons om te veg vir jou basiese regte en om jou water aan te hou.

Word ’n lid

Maak ’n donasie