Die burgemeester van Ngwathe

20/05/2024
Ngwathe_petisie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die burgemeester van Ngwathe behandel ons met minagting.

Eers daag sy nie op om die memorandum te ontvang tydens die optog nie, nou reageer sy net glad nie daarop nie.

Intussen ly ons hele gemeenskap sonder water.

Deur hierdie petisie te onderteken, voeg ek my naam by die eis dat Victoria de Beer uit haar pos as burgemeester verwyder word.

20/05/2024

Die burgemeester van Ngwathe

Die burgemeester van Ngwathe behandel ons met minagting. Eers daag sy nie op om die memorandum te ontvang tydens die optog nie, nou reageer sy net glad nie daarop nie. Intussen ly ons hele gemeenskap sonder water. Deur hierdie petisie te onderteken, voeg ek my naam by die eis dat… [Lees meer]
Ngwathe_petisie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die burgemeester van Ngwathe behandel ons met minagting.

Eers daag sy nie op om die memorandum te ontvang tydens die optog nie, nou reageer sy net glad nie daarop nie.

Intussen ly ons hele gemeenskap sonder water.

Deur hierdie petisie te onderteken, voeg ek my naam by die eis dat Victoria de Beer uit haar pos as burgemeester verwyder word.

Word ’n lid

Maak ’n donasie