Matjhabeng Munisipaliteit het waardasies in Welkom gedoen.
Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die nodige dokumente. Neem kennis dat…
Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die nodige dokumente. Neem kennis dat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in Mei 2014 die #skoonSA-inisiatief geloods. Dié projek streef na positiewe verandering in die bestuur van…
Die doel van dié webblad is om te moniteer of daar enige uitdagings met SAHPRA se artikel 21-aansoeke vir ivermektien…
Die tesourie oorweeg dit om belasting te verhoog of om ’n nuwe belasting in te stel om vir die COVID-19-entstof…
Die inwoners van Potchefstroom wil die volgende probleme onder Total Potchefstroom se aandag bring en eis dat daar onmiddellik werk…
Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v. watertekorte weens wanbetaling deur munisipaliteite? AfriForum is besig met ’n peiling rakende…
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit wil meters vir vooruitbetaalde water in jou huis installeer sonder dat hulle kan waarborg dat jy…
Dit word deurgaans aanvaar dat Suid-Afrika een van die lande is met die hoogste voorkoms van verkragting in die wêreld….
AfriForum neem vandeesweek deel aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidskwessies. Die tema van die…
AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa om die toekoms van die Afrikaner te bespreek. Die President moet kennis…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide