STOP die Bela-wet!
0 150 000 Die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 (die BELA-wet) is op 13 September 2024…
0 150 000 Die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 (die BELA-wet) is op 13 September 2024…
Die Onteieningswetsontwerp (B 23B – 2020) is weer oopgestel vir ’n volgende rondte van openbare kommentaar. Die wetsontwerp dien tans…
Nasionale gesondheidsversekering (NGV) gaan die ANC die alleenreg en uitsluitlike mag oor gesondheidsorg in Suid-Afrika gee. Dit beteken dat AfriForum…
AfriForum eis dat die Tshwane Metro sy verpligtinge nakom en die stortingsterrein in Daan De Wet Nelstraat, Dorandia weer op…
Geen vullisverwydering, geen rekening, eis AfriForum Dit is irrasioneel om te eis dat inwoners moet betaal vir ’n diens wat…
AfriForum se Garsfontein/Faerie Glen-tak beoog om watertenks op sit. Vul asseblief die volgende inligting in om jou wateronderbreking te rapporteer:
AfriForum ontvang toenemend meer navrae van regoor die land oor watertoegang en watergehalte. Hierdie bekommernisse onderstreep die dringendheid vir ’n…
AfriForum slaggereed om kritieke biodiversiteitsgebied van Marakele Nasionale Park te beskerm. ’n Broeikolonie van die bedreigde kransaasvoëls word tans in…
AfriForum wil JOU huishouding se vullis verwyder. Vul jou inligting in dié vorm in:
AfriForum het die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid (PAJA) se aansoek aan die Stad Ekurhuleni (CoE) gestuur oor…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide