AfriForum maak Noord-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Noord-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié provinsie se…
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Noord-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié provinsie se…
Die AfriForum-tak in Upington het op 20 September 2019 agt bome by die Little Angels-dagsorgsentrum in dié dorp geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Reitz het op 30 September 2019 vier bome by die Hoërskool Reitz geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se…
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 28 September 2019 vier bome by die dorp se ouetehuis geplant as deel van dié…
AfriForum het vanjaar nagenoeg 2 530 bome landwyd geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se nasionale boomplantmaandprojek. Ter afsluiting van hierdie…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 20 September 2019 vyf bome in Kimberley geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse…
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 20 September 2019 drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 28 September 2019 witstinkhout- en witkareebome in die Luscombe-parkie, Rademeyer- en Oosthuizenstraat geplant, asook…
AfriForum se Hessekwa-tak het op 28 September 2019 17 bome in Stilbaai geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens…
AfriForum het op 18 September 2019 sestig maroelabome by Laerskool Witrivier, Hoërskool Rob Ferreira, Uplands College en Laeveld Akademie in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide