AfriForum se Edenvale-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 14 Oktober 2019 ses bome by Hurlyvale Primary School geplant nadat die tak vroeër in September…
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 14 Oktober 2019 ses bome by Hurlyvale Primary School geplant nadat die tak vroeër in September…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het tussen 7 en 11 Oktober 2019 nege peperbasbome by verskeie skole in Rustenburg geplant. Volgens Sampie Steinberg,…
Die AfriForum-tak in Springs het op 11 Oktober 2019 tien soetdoringbome by die Hoër Tegniese Skool in Springs geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Brakpan het in September as deel van die organisasie se boomplantmaandprojek 100 vaderlandswilgerbome by die plaaslike begraafplaas…
Die AfriForum-tak in Welkom het gedurende September en aan die begin van Oktober 50 bome aan verskillende skole en instansies…
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het in September vanjaar 13 bome aan Animal Welfare Society Stellenbosch geskenk as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 1 en 2 Oktober 14 bome by verskeie skole in Lichtenburg geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Witbank het op 3 Oktober 100 bome by die dorp se skole en kerke geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 30 September 2019 olienhoutbome by Laerskool Elandskraal geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek….
AfriForum se takke in Groter Pretoria het in September meer as 150 inheemse bome in die Pretoria-omgewing geplant as deel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide