Sukses: Interdik toegestaan om R50 miljoen-skenking aan Kuba te keer
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het in ’n skrywe aan adv. Shamila Batohi, die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), vordering versoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is op 15 Maart 2022 in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria om ’n dringende interdik te bekom…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan die howe nader om ’n dringende interdik te bekom om die regering te verhoed om ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat die kortlys van kandidate vir die pos van hoofregter daarop dui dat die…
Die appèlhof in Bloemfontein het vandag in sy uitspraak verklaar dat die Departement van Toerisme se implementering van swart ekonomiese…
AfriForum het vandag ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele aansoek by die Zondo-kommissie oor staatskaping ingedien ingevolge waarvan ’n bevinding gevra word…
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek in hul saak teen die Departement van Toerisme in die Noord-Gautengse…
AfriForum het vandag kommentaar ingedien oor die voorgestelde veranderinge aan die regspraktisynsraad se breëgebaseerde swartekonomiesebemagtiging- (B-BSEB) regssektorkode. Volgens die organisasie…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide