Eise vir gratis onderrig onrealisties – AfriForum Jeug
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugvleuel meen versoeke deur groepe soos Students for Law and Social Justice (SLSJ) dat ryk studente…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugvleuel meen versoeke deur groepe soos Students for Law and Social Justice (SLSJ) dat ryk studente…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) in ’n ope brief versoek om terugvoer te gee oor al…
In die lig van die onlangse toename in aanvalle op bedrywige paaie in die Bronkhorstspruit-omgewing, het die burgerregte-organisasie AfriForum vandag…
AfriForum se De Goede Hoop-koshuis wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak, bied op 30…
Studente wat vanjaar deel van die burgerregtewaghond AfriForum se internskapprogram is, het vandeesweek gewoeker en aan verskeie landswye selfdoen- en…
Lede van AfriForum se Apiesrivier-tak het vandag in samewerking met studente wat vanjaar deel van dié organisasie se internskapsprogram is,…
Die sakeregte-waghond AfriSake het die Tshwane Metro gister in die hooggeregshof in Pretoria met ʼn dringende hofaansoek gekeer om ʼn…
AfriForum se Afrikaans-Vriendelik-inisiatief wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder deur erkenning en gratis bemarking aan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke het vandeesweek amptelik afgeskop. Volgens Marike van As, woordvoerder…
AfriForum het die afgelope naweek kragte met verskeie organisasies saamgesnoer en sowat 500 000 liter water aan die Kroonstad-gemeenskap geskenk….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide