Forum Nuus: Die Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek weer op verskeie fronte ingegryp en ’n daadwerklike bydrae gemaak tot die verbetering van gemeenskappe en mense…
AfriForum het vandeesweek weer op verskeie fronte ingegryp en ’n daadwerklike bydrae gemaak tot die verbetering van gemeenskappe en mense…
Die oplossing vir die land se elektrisiteitskrisis is op die dak van elke huis. Só meen Connie Mulder, hoof van…
Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys, alias die Bela-wet, maak voorsiening daarvoor dat die staat meer besluitnemingsmagte oor skole moet hê….
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het hierdie week met spyt en hartseer die afsterwe van JJ Cassanga bevestig. Hy en Terence Tegg…
As jy ’n nuuskierige agie is en daarvan hou om altyd eerste alles te weet, het jy nie ’n ander…
Akademia het vandag aangekondig dat dié private hoëronderwysinstelling slaggereed is om wêreldklasgehalte natuurwetenskaplikes vir die toekoms op te lei. Benewens…
AfriForum is reeds verskeie jare betrokke by ’n groep ruiters wat sedert 2012 te perd al met historiese roetes langs…
Die gedwonge dra van maskers en ’n klomp ander Covid-19-gesondheidsregulasies is iets van die verlede danksy volgehoue druk van AfriForum…
Die veroordeelde aanrander Jaco “Hooligan” Swart se vonnis onlangs in die Pretoria-Noord Streekshof het skokgolwe deur die land gestuur. Hy…
Skaars ’n week nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid vir Nicoleen Swart in die hof bygestaan het in ’n aanrandingsaak, het dié…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide