Senekal se vullisterrein nie op standaard
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Senekal se vullisterrein besoek en ná ’n oudit daarvan bevind dat dit nie aan voorgeskrewe nasionale…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Senekal se vullisterrein besoek en ná ’n oudit daarvan bevind dat dit nie aan voorgeskrewe nasionale…
AfriForum het as deel van ’n groep gemeenskapsorganisasies van Hermanus op 28 Mei 2018 ’n vergadering met die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit belê…
“Ondanks meer as 195 plaasaanvalle vanjaar het Bheki Cele, die minister van polisie, steeds nie plaasmoorde tot prioriteitsmisdade verklaar nie….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag, 26 Maart 2018 ’n nuwe tak in Worcester gestig.
’n Suksesvolle voetpatrollie deur die bosse aan die agterkant van die Goliath Landgoed in Kraaifontein het 16 sakke marijuana opgelewer….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 24 Mei 2018 kommentaar by die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit ingedien rakende die beplande watertariefverhoging wat tydens…
AfriForum het die afgelope naweek die inwerkingstelling van Projek Nehemia (’n strategie teen geweldsmisdaad) in die Oos-Rand van stapel gestuur….
AfriForum se Kuruman-tak het verlede week ’n alarmstelsel by die rioolpompstasie in Barnardlaan geïnstalleer nadat dié pompe se kragkabels verskeie…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 Mei 2018 besoek by Laerskool Swartkop in Centurion afgelê om dié burgerregte-organisasie se teenboeliegids…
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, is op Woensdag, 23 Mei tydens die bestuursvergadering van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide