Dawie Roodt praat by AfriForum se George-tak
Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op 13 Junie 2018 ’n praatjie deur Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group,…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op 13 Junie 2018 ’n praatjie deur Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group,…
AfriForum Wêreldwyd tree vanjaar weer as hoofborg van die Afrikaans is Lekker 2018-konsert op. Hierdie konsert, wat in samewerking met…
AfriForum se Phalaborwa-tak is hard aan die werk in dié dorp se gemeenskap: Die tak het die afgelope naweek inwoners…
AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op Sondag 10 Junie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n vermeende gewapende plaasaanvaller in Kgapane…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n formele versoek ingedien om ’n mondelinge voorlegging te maak aan die parlementêre komitee wat met…
AfriForum se Westonaria-tak het op Saterdag, 9 Junie 2018, die pad na die plaaslike begraafplaas skoongemaak en verskeie vragte rommel…
AfriForum het vandeesmaand al die vullisterreine in die Tshwane Metropool geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se landwye vullisterreinouditprojek. Die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n memorandum en ’n petisie, waarmee daar teen die voorgenome proses van onteiening sonder vergoeding…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende Mei 2018 die vullisterreine in die Oos‑Rand geoudit as deel van hul nasionale projek om die…
AfriForum se Nylstroom-buurtwag het op Woensdag, 6 Junie in samewerking met die SAPD en die gemeenskappolisiëringsforum ’n klopjag in Nylstroom…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide