AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek neem aan nasionale patrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek – Ventersdorp, Stilfontein, Hartbeesfontein en Sasolburg – het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan ʼn…
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek – Ventersdorp, Stilfontein, Hartbeesfontein en Sasolburg – het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan ʼn…
Die AfriForum-buurtwagte in Groot-Marico – wat Mooinooi en Koster insluit – het op 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD, sekuriteitsmaatskappye,…
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het die burgerregte-organisasie se Vanderbijlpark-tak slaggate rondom skole in dié dorp opgevul.
AfriForum se Kempton Park-buurtwagprotospan het op 20 Julie 2018 gedurende die nasionale massapatrollie in samewerking met Target Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
AfriForum 911 Trauma se slagofferondersteuningseenheid het ’n slagofferfonds op die been gebring om slagoffers van plaasaanvalle by te staan. AfriForum…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein – wat Uitsig, Pellissier, Fichardtpark, Hospitaalpark, Wilgehof, Langenhovenpark, Rayton-Heuwelsig en Bloemfontein-Noord insluit – het op Vrydag…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 210 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal was aan die begin van 2010…
Die AfriForum-buurtwagte in Roodepoort, Vanderbijlpark en Randfontein het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
Volgehoue druk deur die AfriForum-tak in Springs het daartoe gelei dat die hysbak by die Markville-woonstelle in dié dorp…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga-Wes, wat insluit Standerton, Secunda, Delmas, Witbank en Piet Retief, het op Vrydag 20 Julie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide