AfriForum stig Nuwerus-plaaswag in Matzikama
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n vierde plaaswag in die Matzikama-streek gestig om misdaad in dié gebied te help hokslaan. Die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n vierde plaaswag in die Matzikama-streek gestig om misdaad in dié gebied te help hokslaan. Die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum meen dat pres. Cyril Ramaphosa, die regering en die regerende ANC ernstige nabetragting moet doen oor hul…
Die AfriForum-tak in Waverley het in samewerking met die Moot-gemeenskapsinisiatief en ander rolspelers op Vrydag 27 Julie ʼn bewusmakingsaksie in…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het druk op ’n privaat hospitaal geplaas nadat dié tak op 17 Julie 2018 in kennis gestel is dat…
Die Suid-Gautengse hoë hof het vandag bevind dat Maite Nkoana-Mashabane, voormalige minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se besluit om…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 27 Julie 2018 ’n skoonmaakaksie in Kloofsig, Centurion gehou waartydens ’n voetgangerspad skoongemaak is. Dié pad…
Die AfriForum-buurtwag in Velddrif het op 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
AfriForum se veiligheidstrukture in Hluhluwe, Paulpietersburg en Vryheid het op 20 Julie 2018 saam met gemeenskapsveiligheidstrukture in Ladysmith, Melmoth, Howick, Newcastle en…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Springs het op 21 Julie 2018 basiese noodhulpopleiding ontvang. Dié lede is dus nou daartoe in staat…
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide