AfriForum pak Vaalrivier-ramp met aktivisme, strafregtelike klagtes en rehabilitasie
Die besoedeling van die Vaalrivier het die afgelope paar maande in ’n ramp ontaard. AfriForum maak daarom vandag bekend hoe…
Die besoedeling van die Vaalrivier het die afgelope paar maande in ’n ramp ontaard. AfriForum maak daarom vandag bekend hoe…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas klagtes teen Julius Malema, leier van die EFF, by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien. Dié…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag begin om ’n videoboodskap wyd onder internasionale beleggers, graderingsagentskappe en regerings te versprei. In…
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 31 Julie slaggate in Bellstraat en in Juniemaand slaggate in Biddulphstraat opgevul.
Die AfriForum-plaaswagte in die Matzikama-distrik, wat Koekenaap en Lutzville insluit, het op Vrydag 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se…
AfriForum 911 Trauma se slagofferondersteuningseenheid het op Saterdag, 28 Julie 2018 hul eerste fondsinsamelingsprojek gehou om fondse vir hul slagofferondersteuningsfonds…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy Goukou-plaaswag in die Hessekwa-streek gestig om misdaad in dié gebied te help hokslaan. AfriForum gaan…
Die AfriForum-buurtwagte in Upington, Kathu en Kuruman, het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en die…
Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg en P.H. Sekuriteitsmaatskappy het Saterdagnag tot gevolg gehad dat veediewe vasgetrek is….
Na afloop van gereelde kragonderbrekings in sekere woonbuurte van Pretoria weens ’n brand by die Wapadrand-substasie gee AfriForum duidelikheid oor…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide