AfriForum veroordeel alle vorme van rassisme
Die burgerregte-organisasie AfriForum het hom opnuut sterk teen die gebruik van die rassistiese “k-woord” uitgespreek en ’n beroep op die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het hom opnuut sterk teen die gebruik van die rassistiese “k-woord” uitgespreek en ’n beroep op die…
AfriForum se Parys-tak het op 16 Augustus 2018 vergader met Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit,…
AfriForum se Brakpan-tak het in Augustus nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens…
AfriForum se Endicott-plaaswag het die afgelope naweek verskeie brande in Endicott en Vischkuil geblus. Dít volg nadat gemeenskapslede wat op…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 13 en 15 Augustus 2018 by die Gereformeerde Gekombineerde Skool Dirk Postma in…
Die AfriForum-tak in Waverley se jeugportefeulje het die afgelope Saterdag ’n gedeelte van die palissades by die kragsubstasie in Lawsonlaan…
’n Pretoria-Wes-buurtwaglid van AfriForum is Dinsdagaand, 21 Augustus 2018 gewond. Die buurtwaglid het ondersoek ingestel nadat hy meegedeel is dat…
AfriForum loods tans ‘n petisie teen die beoogde nuwe biogas-aanleg wat die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) wil bou naby aan die woongebiede…
AfriForum se Meyerspark-tak het op 18 Augustus 2018 die elektriese heining van SAVF Huis Silversig (’n tehuis vir bejaardes) herstel….
Die AfriForum-buurtwag in Bloemhof en Boss Sekuriteitsmaatskappy het op 10 Augustus 2018 ’n patrollie gehou om dié dorp te help beveilig….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide