AfriForum Kuruman se Jeug begin om ouetehuis te beveilig
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 1 September 2018 begin om die veldgedeelte by die Mimosahof Ouetehuis skoon te…
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 1 September 2018 begin om die veldgedeelte by die Mimosahof Ouetehuis skoon te…
AfriForum se Kathu-buurtwag het danksy vinnige optrede gehelp om te verhoed dat ’n huis op 30 Augustus afbrand.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Ellisras-tak het sy Matlabas-plaaswag in dié streek gestig om te help om misdaad in hierdie gebied…
AfriForum se Bethal-tak het onlangs weer slaggate in dié dorp gevul. Die projek vind deurlopend plaas en het reeds groot…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton, die SAPD, die polisie se K9-eenheid, Vispol, Kasselman Sekuriteit en die plaaslike brandweer het op 23 Augustus…
Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum, Akkerland Boerdery, die landbou organisasie TLU SA, die vakbond Solidariteit en Agri Limpopo het vandag tydens…
AfriForum het vandag ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse hoë hof bekom wat die SAPD verplig om die balju by…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het die afgelope week besoek afgelê by Laerskool Helderkruin in Roodepoort as deel van hulle…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Augustus ’n nuwe projek geloods wat daarop fokus om stukkende straatligte in Sasolburg en…
AfriForum vier boomplantmaand, wat op 1 September begin, en het reeds 500 swartkareebome (Searsia lancea, voorheen die Rhus-genus) aan AfriForum-takbesture geskenk….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide